Vegetable Soup

23
32



One of my personal favourites. Lovely for the cold Cape Town weather. Enjoy!!!

source

Comments

comments

23 COMMENTS

  1. Ek het gister jou en Fatima se kookboek deur die pos ontvang van Graffiti Boeke en Skryfbehoeftes hier in Pretoria. Ek lees dit soos 'n storieboek. Lieflike boek. Dankie vir die wonderlike nalatenskap: "Kaap, Kerrie & Koesisters". Dit het nou'n ereplek op my kombuisboekrak saam met "Fatima Cooks".
    Dankie ook vir jou wonderlike video's.
    Die wind waai woes vandag en groentesop is nét wat ons nodig het.
    Jy rasper ook liefde in, wat 'n elektriese toestel nie kan doen nie!
    Bly warm, bly veilig. 🥰

LEAVE A REPLY